Ouderdom beperking: Almal
Blyspel / Roemantiese Komedie
Bekende Afrikaanse liedjies met `n roemantiese storie
[het ook engelse byskrifte].
Wat ek dink: Dit is `n baie snaakse en roemantiese fliek!
Daar is baie bekende akteurs en sangers in die movie.
*****
5/5
No comments:
Post a Comment